Aan die voet van die skilderagtige Blouberg berge, geleë op die Ganspan plaas, is die pragtige Hardekool Safari
Lodge.
Die Lodge bied luukse akkommodasie en top kwaliteit kos.
Die lodge bied ook 'n wye verskeidenheid van aktiwiteite met baie verskillende spesies van voëls en wild.
Kom geniet hartlike bosveldgasvryheid en maak Hardekool Safari Lodge jou tweede huis.
Ons sien uit daarna om jou en jou gesin te verwelkom